Twee sterf toe balkon op derde verdieping inmekaarsak
Twee mense is dood nadat ‘n balkon op die derde verdieping van ‘n gebou in Shakas Rock KwaZulu-Natal Donderdag inmekaargesak het.