Polisie op soek na verdagtes wat op hulle losbrand
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo het ‘n massiewe soektog van stapel gestuur na ‘n groep gewapende verdagtes wat verantwoordelik is vir die opblaas van kluise by Bopedi-kompleks in Apel-polisiëringsgebied.