Die DA se Raymond Dhlamini, speaker van Ekurhuleni, is in ‘n mosie van wantroue uitgestem.

Die mosie is deur die Super Sewe gebring. Die Super Sewe is ‘n koalisie van minderheidspartye.

Die Raad het EFF se Nthabiseng Tshivhenga as waarnemende Ekurhuleni-speaker verkies.

Foto: DA-raadslid Raymond Dhlamini