Kyk: Vrou beseer en erwe beskadig toe vragmotor se remme glo faal
Sers. Laurianne Botha, polisiewoordvoerder van Groot-Brakrivier, sê die vragmotor het in Kiewietlaan afgery toe dit met ‘n bakkie gebots het.