KYK | ’n Man wat “gatvol” is vir slaggate het besluit om ‘n sirkel om dit te verf en dit met “ANC” te merk
‘n Man het sy woede oor slaggate uitgebeeld deur slaggate in sy straat te omkring met verf en ANC by te sit.
Talle mense het op sosiale media die man geprys, met sommige wat getwiet het dat dit dalk die enigste manier is om slaggate onder munisipaliteite se aandag te kry.
Die video is wyd op TikTok versprei.