Inwoners van Makwassie, in Noord-Wes, het met hulle positiewe houding en eg Suid-Afrikaanse humor, die ramp wat hulle getref het deur oorstromings, probeer verlig.

Elouise Hoffman, ’n inwoner van Makwassie, wie ongeveer 25 km buite die dorp by die Kommandodrift se brug by die Vaalrivier, naweekhuise het, het met FiND iT gepraat.

Klik hier om die volledige onderhoud te lees en die video’s en foto’s te sien.