KYK: Effek van vrystelling van water uit die Bloemhofdam
Met die vrystelling van water uit die Bloemhofdam het die Vaalrivier geweldig gestyg. Die genoemde styging begin ‘n impak hê op die normale werking van Riverton-watersuiweringsaanleg. Water begin die hoogligpompkamer binnekom.