Die adjunkhoof van Sandakahle Primêr in Umlazi, suid van Durban, is Woensdag tydens ’n kapingspoging by die skool geskiet en gewond.

Lees meer:

Foto: Verklaring deur KZN departement van onderwys