Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het gister tydens sy begrotingsrede aangekondig dat die staat individue en ondernemings wil aanspoor om sonkragpanele te installeer. Die koste daarvan sal van jou belasbare inkomste afgetrek kan word vir die 2023/24 boekjaar.

Klik hier vir die volledige berig.