Stappers gewaarsku om reëls na te kom vir Tafelberg klim
Dié waarskuwing kom nadat ‘n buitelandse besoeker Saterdag op Tafelberg geval het. Hy het geen water by hom gehad nie, geen roete-beplanning gedoen nie en in die hitte van die dag gestap.