Die bedreiging wat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) vir onderwys oor die algemeen en meer spesifiek vir Afrikaanse onderwys inhou, duur steeds voort. In 2022 het ’n oorweldigende meerderheid individue en instellings met skriftelike kommentaar standpunt teen die inhoud daarvan ingeneem.

Klik hier vir die volledige berig.