Ouers van vrou wat glo sy is Maddie weier glo DNA-toetse
Julia Wandelt, die vrou van Pole wat glo dat sy dalk die ontvoerde Madeleine McCann kan wees, se ouers weier glo om DNA-toetse te laat doen.