Chris van Zyl (78), van Ermelo, was die dag wat Willem Kruger en sy bakkie by Henbase Lodge uit die Vaalrivier gehaal is, teenwoordig.

Hy het na maande sy stilte verbreek en sy weergawe van hoe hy die dag ervaar het toe Willem gekry en die bakkie uitgehaal is aan Middelburg Observer vertel.

Lees meer.