Gerhard Ackerman beplan glo om skuld te erken
Die prokureur vir die beweerde kinderseksringbestuurder Gerhard “Gerrie” Ackerman het Dinsdag in die Johannesburgse hooggeregshof gesê sy kliënt is glo van plan om skuld te erken op sommige van die aanklagtes teen hom.
Lees meer hier.