‘n Baba van vyf weke oud is Saterdag dood toe twee van die gesin se Rottweiler-honde haar by die gesin se huis tydens ‘n braai aangeval het.

Lees die volledige berig hier.