Vrou (77) glo met panga doodgekap, dogter ernstig beseer – verdagte vas
Na bewering is die ouer vrou en haar dogter en haar drie kinders glo deur die dogter se gewese kêrel aangeval nadat hy hul woning met geweld binnegegaan het.