Seun (10) verdrink in dam
Spanne van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) is Sondagmiddag kort voor 15:00 na ‘n toneel ontbied waar ‘n 10-jarige seun in ‘n plaasdam naby Wildernes verdrink het.