Meisie (8) se liggaam in puttoilet gevind
Nomsa Sambo (8) van Senotlelo, Vaalbank, Mpumalanga het op 12 Februarie 2023 vermis geraak. Haar lewelose liggaam is op 18 Februarie om ongeveer 02:00 in ‘n puttoilet gevind.