Vrou wat glo sy is Maddie McCann se DNA binnekort getoets
‘n Vrou wat glo dat sy die ontvoerde Madeleine McCann is, se DNA-toetse sal binnekort gedoen word om vas te stel of sy Maddie is.