Twee dood toe motor in stilstaande motor langs pad vasry
Twee persone is Saterdagaand dood toe ‘n motor met ‘n stilstaande voertuig langs die N1 in Pretoria gebots het.