Matrikulant vermis na vermeende rusie by huis
‘n Matriekleerling (19) aan Verulam Sekondêre Skool Verulam in KwaZulu-Natal is vermis nadat hy glo in ‘n rusie met sy ma betrokke was.