Algemeen Manie Jackson se vrou ontslaan February 20, 2023 redaksipan 1 0 Comments Manie Jackson, bekende sanger, se vrou Christel, is uit die hospitaal ontslaan nadat sy Donderdagoggend ‘n hartstilstand na ‘n operasie gehad het. Klik hier vir die volledige berig.