Weens die onklaarraking van agt opwekkingseenhede Sondagmiddag, sal fase 6-beurtkrag onbepaald ingestel word tot verdere kennisgewing.

Dié aankondiging is laat Sondagaand deur Eskom bekendgemaak.