André Pienaar geniet sy vryheid, sê Willem Petzer
Die boer van Senekal wat tien maande agter tralies deurgebring het na die protesoptogte in Senekal in 2020, geniet sy vryheid, sê Willem Petzer, aktivis teen plaasmoorde, wat vandag by hom gaan kuier het.