Talle swaarwapenartillerie in stoor op Malmesbury ontdek
Die polisie op Malmesbury het Donderdagaand toegeslaan op ‘n toegesluite pakhuis in ‘n nywerheidsgebied waar ‘n wapenkas ontbloot is.