Eskom het pas bevestig dat fase 6-beurtkrag vanaf 20:00 vanaand tot Sondagoggend om 05:00 ingestel sal word.

Daarna sal fase 4-beurtkrag tot verdere kennisgewing ingestel word, met die moontlikheid dat fase 6-beurtkrag weer gedurende Sondagaand ingestel kan word.

Suid-Afrikaners moet hulself staal vir fase 6-beurtkrag volgende week.