Bruce Willis se gesondheid gaan agteruit
Bruce Willis (67), wêreldberoemde Die Hard-akteur, se gesondheid het die afgelope maande agteruitgegaan. Hy is nou met FTD gediagnoseer.