AfriForum Jeug het ’n prokureursbrief aan dr. Sibusiso Chalufu, die uitvoerende direkteur van studentelewe van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (PUK) gestuur om te eis dat Beàtha Groenewald teruggeplaas word in haar posisie as sekretaris van die kampusstudenteraad (KSR), en dat ’n openbare verskoning vir die onregmatige verwydering uit haar posisie uitgereik word. Indien die PUK teen 24 Februarie nog versuim om dit te doen, sal Afriforum Jeug saam met Beàtha Groenewald die Hooggeregshof op ’n dringende basis nader vir ’n interdik teen die NWU.

Klik hier vir die volledihe berig.