PTSV is ‘n geestesgesondheidstoestand wat kan ontwikkel nadat ‘n persoon ‘n traumatiese gebeurtenis ervaar of aanskou het. Dit word dikwels met militêre gevegte geassosieer, maar dit kan ook voorkom by mense wat ander soorte trauma ervaar of gesien het, soos ‘n ernstige ongeluk, natuurramp, seksuele aanranding of fisiese of emosionele mishandeling.

Lees meer oor die simptome en behandeling hier.