Manie Jackson se vrou kry hartstilstand na operasie
Hy sê egter dat sy “oukei” is. “Dis n groot skrik daai, maar die Here se hand was mos oor haar, so ons moes nie vrees nie.”