Kyk: Bybel – grootste wêreldskat ooit op veiling
Dit is die oudste en mees volledige Hebreeuse Bybel nog. Daar word geskat dat hierdie unieke en enig in sy soort Bybel moontlik R900 miljoen op ‘n veiling kan haal.