Steve verklaar ‘lewenslank oorlog’ na sy vertonings op boot gekanselleer is
Steve Hofmeyr het in die mees onlangse plasing op sosiale media meer gepraat oor onder andere hoeveel passasiers woedend is na sy vertoning op die MSC-boot gekanselleer is.