Man vrygelaat na 28 jaar onskuldig agter tralies vir ‘moord’
‘n Man (50) van Missouri in die VSA is Dinsdag vrygelaat nadat hy 28 jaar agter tralies deurgebring het vir ‘n misdaad wat hy nie gepleeg het nie.