Ma en twee kinders oorleef nege dae onder puin van aardbewing
‘n Ma en haar twee kinders is lewend onder die puin in Turkye gevind nadat hulle vir nege dae ná die aardbewing oorleef het.