Louis de Kock, eienaar van Wildeklawer het saam met sy dogter, Christine, die Fruit Logistica-handelskou in Berlyn bygewoon.

Christine, met ‘n meesters aan Edinburgh in kunsmatige intelligensie (KI), het haar pa vergesel om die Smart Agri-afdeling van die uitstalling te besigtig, gebaseer op KI-digitale plaagbeheer, KI-tegnologie vir die skatting van vrugte-oesopbrengs, intelligente rapportering en betroubare vooruitskatting, besluitnemingsondersteuningstelsels en die oes van hommeltuie. Sy het onlangs haar PhD-proefskrif in Rekenaarwetenskap ingedien ná drie jaar aan die Universiteit van Cambridge. Sy sien om na die KI-afdeling van die plaas.

Lees die berig hier: