Uitspraak voorbehou in saak van AfriForum en ander teen Johannesburg-metro oor onderwysinstellings se eiendomsbelasting
Die saak van AfriForum en ander teen die Johannesburgse metropolitaanse munisipaliteit oor die buitensporige verhoging van onderwysinstellings se eiendomsbelasting is die afgelope twee dae virtueel in die Hooggeregshof in Johannesburg aangehoor.