Man in voertuig onder boom uit gered
‘n Man van Springs aan die Oos-Rand van Gauteng is gister gered nadat ‘n boom afgebreek en op die voertuig waarin hy was, geval het.