Die minister van polisie, Bheki Cele, is gedwing om sy kommentaar dat DA-leier John Steenhuis glo ’n jong vrou mishandel het, met haar getrou het en sy vrou vir haar gelos het, terugtrek.

Lees meer hier.