Die Suid-Afrikaanse Ashley Oosthuizen (23) wat op die oomblik in ‘n tronk in Thailand is nadat sy skuldig bevind is op aanklag dat sy dwelms in ontvangs geneem het, het ‘n roerende brief vir haar ma op Valentynsdag geskryf.

Lees die berig hier.