Op die tiende herdenking van die moord op Barry en June Steenkamp se dogter Reeva, het hulle aan Daily Mail vertel dat hulle Pistorius aanvanklik vergewe het. Maar nadat die atleet geweier het om aan hulle te erken dat hy Reeva doelbewus geskiet het, wil die egpaar nou hê dat Pistorius vir die res van sy lewe agter tralies bly.

Lees die volledige berig hier.