Polisiebeampte skiet vermeende inbreker
‘n Vermeende inbreker (29) is geskiet toe hy Dinsdagoggend ‘n polisiebeampte wat nie aan diens was nie, in Hazelmere, KwaZulu-Natal aangeval het.