NPA verduidelik waarom niemand aangekla is vir Anele Tembe se dood
Die National Prosecution Authority (NPA) het verduidelik waarom hulle niemand aangekla het vir die dood van Anele Tembe, die oorlede verloofde van vermoorde kletsrymer AKA, nie.
Lees meer hier.