‘MSC en Kappityt, laat julle val waar hierdie volk julle gooi’ – Steve Hofmeyr se vertoning op MSC gekanselleer
Die bekende Suid-Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr se seun, Devon Hofmeyr, het Maandag bevestig dat sy pa se vertonings vir die Kappityt Fees gekanselleer is.
Klik hier om die volledige artikel te lees oor waarom die vertoning nie voortgaan.