Nuwe webtuiste wat fokus op geestesgesondheid vrygestel
Geestesgesondheid is deesdae op almal se lippe. Amper elke persoon het ’n storie oor depressie, angs, paniek, egskeiding, verhoudingsprobleme, kinders met gedragsafwykings en meer.
Die healforhope.com webtuiste bied nou ’n veilige hawe waar jy meer kan oplees oor al dié onderwerpe. Jy kan aansluit en anoniem jou vrae en bekommernisse, terugvoer of stories van hoop, deel, deur ’n e-pos te stuur aan hello@healforhope.com. Alle inligting word as streng konfidensieel hanteer.
As dié onderwerpe jou interesseer, volg dan die Facebookblad hier, die Instagramblad hier en besoek die webtuiste hier.
Stuur ook ’n e-pos met jou unieke terugvoer en ondervinding, na hello@healforhope.com.
Lees die volledige mediaverklaring hieronder: