Man wat glo buurvrou verkrag, deur gemeenskap in hegtenis geneem
‘n Man (58) is deur die gemeenskap op Buffelsdraai in hegtenis geneem nadat sy vrou glo op hom afgekom het toe hy hulle buurvrou na bewering verkrag het.