Gr. 11-leerling dood, drie kritiek na voertuig rol
‘n Gr. 11-leerling is dood en 14 ander ernstig beseer toe ‘n voertuig wat die leerlinge skool toe geneem het, Maandag gerol het.