Charlize Theron het vuurwapengeweld veroordeel ná die skietery wat die lewe van Kiernan Jarryd Forbes (AKA) geëis het.

Charlize Theron het op Instagram hulde gebring aan die rymkletser.

“Baie hartseer om te hoor van die heengaan van AKA. Nog ‘n pragtige lewe wat kortgeknip is deur ‘n sinnelose daad van wapengeweld. Rus sag.”

Kan 'n prent van 1 persoon en teks wat 'charlizeafrica 46 192 likes charlizeafrica Absolutely heartbroken to hear about the passing of @akaworldwide. Another beautiful life cut short by a senseless act of gun violence. Sending peace and love to Kiernan's family. Rest in power. View all 588 comments' sê wees