Floridaweg in Durban is afgesluit na ‘n skietvoorval waar twee mense dood is. Een van die oorledenes is ‘n bekende rapper.

AfriNUUS kan bevestig dat die rapper Kiernan Forbes (35), ook bekend as AKA, vanaand in ‘n verbyry-skietery doodgeskiet is. Hy is bewering 5 kere geskiet.

Die polisie het bevestig dat ‘n 35-jarige man en sy lyfwag Vrydag doodgeskiet is.

Die 22-jarige Nelli Tembe, AKA se vorige lewensmaat, is dood nadat sy op Sondag 11 April 2021 van die 10de vloer van die Pepperclub-hotel in Sentraal-Kaapstad geval het. Sy het na bewering haar eie lewe geneem.

Foto: Wikipedia

AKA se voorval het Vrydagaand om 22:15 in die Durban-Sentraal-omgewing plaasgevind toe paramedici ontbied is ná ‘n skietvoorval by ‘n restaurant.

By hul aankoms is paramedici met totale caos teëgekom waar twee mans, vermoedelik in hul 30’s, veelvuldige skietwonde opgedoen het.

Paramedici het die eerste man geassesseer, maar die mans het ongelukkig veelvuldig
skietwonde gehad en is op die toneel dood verklaar.

‘n Herkenbare man, die rapper, wat in die lokaal gevind is, het verskeie skietwonde opgedoen en is was in ‘n kritieke toestand. Hy is ook oorlede.

Kiernan Jarryd Forbes, professioneel bekend as AKA, is ‘n Suid-Afrikaanse rapper. Forbes, gebore in Kaapstad, het bekendgeword nadat hy sy enkelsnit “Victory Lap” vrygestel het wat vanaf sy debuutateljee-album, Altar Ego, vrygestel is.

ALS-paramedici is op toneel.

Sy familie het ‘n verklaring uitgereik:

Die polisieverklaring lui:

POLICE INVESTIGATE THE MURDERS OF TWO MEN ON FLORIDA ROAD IN DURBAN

DURBAN, 11 February 2023 – Police in KwaZulu-Natal are investigating two counts of murder following the murder of two men who are aged 34 and 35 years old. The two were fatally wounded on Florida Road in Morningside, Durban just after 10pm on Friday night, 10 February 2023.

Information at police’s disposal at this stage indicate that the men were walking towards their vehicle from a restaurant when they were allegedly approached by two armed suspects who walked to them from across the street and shot the victims at close range. The suspects are reported to have fled from the scene on foot.

Both victims were declared dead at the scene. The motive of the shooting is unknown at this stage and police investigations are ongoing.

Police are pleading with anyone who may have information which can assist in the investigation and lead to the apprehension of the suspects to contact the nearest police station or Crime Stop on 08600 10111, alternatively, tip-offs can be relayed via the MySAPS App.

Op sosiale media kanale: