Vermiste bejaarde (67) se liggaam gevind
Die soektog na Charlotte Christine Fenn (67) wat sedert 2 Februarie vermis was, het Maandag tot ‘n einde gekom toe haar liggaam gevind is.