Fase 3-beurtkrag sal gedurende die dag tussen 05:00 en 16:00 ingestel word, terwyl fase 4-beurtkrag namiddae tussen 16:00 en deur die nag tot 05:00 ingestel sal word.

Dié beurtkragrooster sal tot verdere kennisgewing ingestel word.